Wednesday, December 10, 2008

Willie trek sy neus op!



Willie is nou moeg vir skewe-Beeld se skewe-berigte. So onlangs as gister weer skryf die rassis Virginia Keppler 'n skewe-berig met die titel "regse kindersoldate".

Wat 'n klomp snert! Willie weet sy is 'n affirmative action aanstelling, maar wraggies, sy kan seker eers seker maak van die feite voor sy 'n berig skryf.
'n Ander joernalis het nou wel vandag 'n meer gebalanseerde berig geplaas, maar wraggies, die skade is mos nou reeds gedoen.

Willie weet die volk is nou gatvol om verkleineer te word deur skewe-Beeld se affirmative action joernaliste. Willie weet ook Beeld se uurglas loop nou uit. Want as die volk nie meer die koerant gaan koop nie, gaan die adverteerders ook nie meer daar adverteer nie en dan sal hulle toemaak.

Siestog, ek wonder of die Sowetan vir Peet Kruger en Timmie 'n werkie sal gee?

3 comments:

Jong Verkenner said...
This comment has been removed by the author.
Jong Verkenner said...

As ons kommunikasie strukture in plek was kon ons 'n boikot teen Beeld uitgeroep het en sommer haar afdanking geeis het!!!!!!!!

Bravolander said...

Hey Willie, moenie lelik wees met Peet nie, ek hou van Peet!

Ek sal net graag wil sien dat die joernaliste hulle werk ordentlik doen voordat dit gepubliseer word. Want soos jy tereg opmerk, die skade is reeds gedoen...