Tuesday, November 15, 2011

Slaap rustig dapper helde






Eerlike verkeersman


Willie hou van eerlikheid. Eerlikheid is in die Nuwe Suid-Afrika nou nie iets waarmee mens die geregsdienaars in die algemeen sal beskryf nie, gevolglik verdien hierdie kerel ekstra krediet vir sy eerlikheid.