As jy aan 'n wedloop deelneem en jy is die enigste een wat deelneem, kan jy dan loop en vertel jy was eerste?
Jy kan seker, maar sodra mense agterkom jy was die enigste een in die wedloop, gaan hulle verseker dink jy is bietjie vertraag.
Die DA loop nou en vertel hoe goed het hulle gevaar in die tussenverkiesing teen die ANC. Die ANC is so treurig dat hulle vergeet het om te registreer vir die verkiesing. Het die DA dan nou werklik gewen?
Beteken dit dat die DA slegs kan wen as die ANC nie deelneem nie? Siestog.
Friday, December 12, 2008
Thursday, December 11, 2008
Wednesday, December 10, 2008
Willie trek sy neus op!
Willie is nou moeg vir skewe-Beeld se skewe-berigte. So onlangs as gister weer skryf die rassis Virginia Keppler 'n skewe-berig met die titel "regse kindersoldate".
Wat 'n klomp snert! Willie weet sy is 'n affirmative action aanstelling, maar wraggies, sy kan seker eers seker maak van die feite voor sy 'n berig skryf.
'n Ander joernalis het nou wel vandag 'n meer gebalanseerde berig geplaas, maar wraggies, die skade is mos nou reeds gedoen.
Willie weet die volk is nou gatvol om verkleineer te word deur skewe-Beeld se affirmative action joernaliste. Willie weet ook Beeld se uurglas loop nou uit. Want as die volk nie meer die koerant gaan koop nie, gaan die adverteerders ook nie meer daar adverteer nie en dan sal hulle toemaak.
Siestog, ek wonder of die Sowetan vir Peet Kruger en Timmie 'n werkie sal gee?
Tuesday, December 2, 2008
Keelvol landbouers
As jy in Suid-Afrika woon en jy is wit, dan is jy teen hierdie tyd redelik keelvol vir misdaad. Sekuriteitsmaatskappye is net daar om die versekeringsmaatskappye gelukkig te maak. Die polisie is net daar.....................................................................om salaris te trek (sjoe, ek moes nou oor daardie een dink)
As 'n boer vir die hoeveelste keer deurgeloop het onder misdadigers en niemand kan (sekuriteitsmaatskappye) of wil (polisie) hom help nie, dan is die gevolg soms dat die boer gekruide taal gebruik. Soms plaas hy selfs die gekruide taal op 'n bord vir die misdadigers om te sien. Soort van 'n laaste vriendelike waarskuwing om asb tog nou sy goed uit te los.
Friday, November 28, 2008
Kersfees in die Nuwe Suid-Afrika

Weens die ekonomiese klimaat wat tans in die land heers, sal Kersvader nie die jaar geskenke bring nie.
Die regering het in elk geval gehoor dat Kersvader wit is en hom vervang met 'n affirmative action aanstelling. Sommer duisende van hulle. Hulle sal egter nie geskenke bring nie, maar geskenke neem. Dit is die nuwe affirmative shopping program van die regering.
Blankes is vermaan om dit nie te verwar met misdaad nie, want soos comrade Mbeki al in die verlede gesê het, misdaad in Suid-Afrika bestaan nie! Moet dus nie die polisie se tyd mors daarmee nie.
Blanke polisiebeamptes mag in elkgeval ook nie meer blanke lede van die publiek help nie, veral as daar swart lede van die publiek is wat gehelp wil word. Dit word nou beskou as rassisme. Veral in Nelspruit.
Eksdom het ook te kenne gegee dat hulle by die regering gaan aansoek doen om kersboom liggies onwettig te verklaar. Die krag wat daar vermors word, kon gebruik word om TV's en radios aan geskakel te hou wat die regerings propaganda boodskap kon versprei.
Laastens het die minister van vervoer, Mnr Pothole, motoriste gewaarsku om nie op die skouer van die pad te ry om slaggate te vermy nie. Dit kan die pad-oppervlakte van die skouer verweer wat slaggate kan veroorsaak. Dit sal groot skade vir die taksie industrie veroorsaak wat daardie deel van die pad gebruik.
Groetnis,
Willie Weetals
Wednesday, November 26, 2008
Die singende koei.
Die sanger Gerrie Pretorius gaan sy naam verander. Gerrrie Tshwane sal hy nou heet. Dit volg na die regering te kenne gegee het dat die naam Pretorius aanstoot gee en hulle Pretorius straat in Pretoria se naam gaan verander.
Gerrie doen dit uit protes teen die naamsveranderinge.
Dit is 'n mooi gebaar van Gerrie, dat hy nou sou brei-stem ook dik maak teen die sinnelose naamsveranderinge. Gerrie het egter nie aan die gevolge hiervan gedink nie. Sien, Gerrie tree gereeld op by liberale feeste soos die Huisgenoot kotsspel". Tot so jaar of wat gelede het Steve Hofmeyr ook by die nasieboufees opgetree. Dit was totdat hy sy stem te dik gemaak het oor naamsveranderinge en ander bisarre optredes van die ANC. Nou is Steve nie meer welkom by die broeders se feeste nie.
Nou sal die nuwe ruiter van die windjie seker ook op sy windjie moet spring en elders 'n heenkome moet vind. Sal hy welkom wees by opregte volksfeeste met 'n van soos Tshwane?
Willie weet, want Willie Weetals.

Friday, November 21, 2008
Cope, klugspul van die ANC
Politiek is vuilspel. Nog meer so Afrika-politiek. Kyk maar net so bietjie noord van die grens. Robber Mugabe het die verkiesing verloor, maar met behulp van die ANC bly hy steeds aan bewind. Dit is dieselfde ANC wat soos 'n maer vark demokrasie gil as hy nie sy sin kry nie.
Suid-Afrika is op die vooraand van 'n verkiesing en uit die hangkas spring toe 'n nuwe party. Cope. As dit teen vanmiddag nog hulle naam gaan wees, want die partytjie se naam verander vinniger en meer gereeld as Jan Smuts lughawe.
Die media in Suid-Afrika word beheer deur die ANC. Nie die regering nie, die ANC. Tog laat hulle toe dat Cope daagliks in die nuus is. Willie vind dit vreemd, dat die ANC se grootste teenstaanders soveel dekking van die ANC beheerde media ontvang.
Ook is Lekota nie besig om stemme te werf in die ANC se steunbasis nie. Daarvoor maak hulle die verkeerde geluide. Dit is duidelik dat Cope poog om stemme te steel by die opposisie van die ANC. Vir die broeders in Stellenboch vertel Lekota dat die party gestig sal word op 16 Desember sodat die krag van 1838 saamgesnoer kan word. Ook reken Lekota dat affirmative action, swart ekonomiese bevoordeling en kwotasport verkeerd is. Dit klink nie vir Willie soos iets wat die lui swartman in SA wil hoor nie en dus sal hulle nie vir hom stem nie. Dit is eerder iets wat die witman wil hoor.
Gevolglik weet Willie dat Cope 'n front is van die ANC om die opposisie te verdeel. Want verdeel en heers is die oudste tegniek van terroriste. Na die verkiesing gaan die twee saamsmelt en so versker die ANC steeds 'n tweederde meerderheid.
Willie weet en nou weet jy ook.

Subscribe to:
Posts (Atom)